Statistiques de Lee Scott
Top titres de Lee Scott
Consultez la discographie complète et suivez les performances streaming sur toutes les plateformes.
À propos de Lee Scott
Lee Scott is beslis een van ons land se voorste vocalists en het sedert sy dae as lid van Hi-5 behoorlik sy stempel as solo-kunstenaar afgedruk. Die ‘all round nice guy’ is al gaande oor sing vandat die gogga hom in Graad 5 met sy eerste solo-optrede gebyt het. Sedertien het hy hom gevestig as musikant en vermaakliheidspersoonlikheid waar hy benoem is vir ‘n Huisgenoot Tempo- en SAMA-toekenning vir Beste Pop album. Sy twee albums, Die Enigste Manier (2010) en Vir Ewig (2013) is baie goed ontvang. Sy enkelsnit, Perfekte Vreemdeling is in 2017 uitgereik en die musiekvideo het kykNET se Musie...
Vue complète de Lee Scott
Analytics de streaming, suivi radio, suivi de playlists et plus, tout en un seul endroit.