Statistiques de Rohan Britz
Top titres de Rohan Britz
Consultez la discographie complète et suivez les performances streaming sur toutes les plateformes.
À propos de Rohan Britz
Rohan Britz is gebore in Port Elizabeth op die 26ste Mei 1986, en meeste van sy jare groot geword in Oudtshoorn. Bly tans in George Na skool het Rohan besluit om vir 2 jaar in England te gaan werk. En terug gekom en sy eie vervoer besigheid begin (Britz Couriers & Removals). Maar Rohan het tog n groot liefde vir musiek gehad, en so vir n rukkie hier en daar begin optree en sing, maar sy besigheid het hom baie besig gehou dat hy die musiek eers moes een kant toe skyf. Na min of meer 12 jaar mis hy die musiek so baie dat hy tog besluit het om weer n lied op te neem met die naam (Onthou). ...
Vue complète de Rohan Britz
Analytics de streaming, suivi radio, suivi de playlists et plus, tout en un seul endroit.