Estatísticas de Deon Groot
Top músicas de Deon Groot
Veja a discografia completa e acompanhe o desempenho em streaming em todas as plataformas.
Sobre Deon Groot
Deon Groot Dié sanger vanuit Namakwaland bied 'n verskeidenheid van klanke wat elkeen deel maak van sy storieverteller genre en word hy beskou as n kortverhaal storieverteller. Uniek is sy “bluegrass, Modern Country, pop-rock klanke wat die oor betower met sy sterk stem. Tans kan sy klanke gevind word in AFRIKAANS NUUT 2025 en so ook DEON GROOT MUSIEK. Deon se lirieke, musiek is uniek tot die afrikaanse bedryf en is een van die mees energieke optredes wat Suid-Afrika nog gesien het. Sy klanke spreek boekdele van n styl wat stelselmatig sy rus in mense harte vind. Kyk uit vir sy Spl...
Visão completa de Deon Groot
Analytics de streaming, monitoramento de rádio, acompanhamento de playlists e mais, tudo em um só lugar.