Deon Meiring

Deon Meiring

Long Tail Pop Afrikaans pop Mainstream pop

🇿🇦

Spotify Deezer Apple Music X Instagram Facebook Boomplay Shazam YouTube Amazon Anghami TikTok Tidal QQ Music Joox Kugou Pandora Qobuz

Top músicas de Deon Meiring

Ek Weet Net Nie
Ek Weet Net Nie Deon Meiring
Deur Die Vallei
Deur Die Vallei Deon Meiring
Vingerafdrukke
Vingerafdrukke Deon Meiring
Grensbewoner
Grensbewoner Deon Meiring
Goeie Hande
Goeie Hande Deon Meiring

Veja a discografia completa e acompanhe o desempenho em streaming em todas as plataformas.

Comece grátis agora

Sobre Deon Meiring

Op hoërskool in die Oos-Kaapse dorpie, Humansdorp, stig Deon Meiring en twee van sy vriende ’n band, Glaskas. Hulle skryf in vir ’n kompetisie en wen nie, maar dring darem deur tot die finaal. Deon hou aan liedjies skryf en Glaskas hou aan speel – meestal in sy ma-hulle se garage, maar ook soms voor ander kunstenaars wat in Jeffreysbaai, so tien minute van Humansdorp af, kom optree. Na een so optrede by ’n Jan Blohm vertoning stel Blohm vir Glaskas aan ’n goeie ateljee voor om hulle eerste album op te neem. Hulle maak ook hulle eerste musiekvideo, Verloor Myself, en stuur dit vir die destyd...