Estatísticas de Philip Godfrey
Top músicas de Philip Godfrey
Sobre Philip Godfrey
Die laaste 10 jaar toer en tree Philip Godfrey(PG Badenhorst) op saam met die Folk Pop/Rock Duo, Bad Peter. Month of May, geskryf deur Philip behaal die SA iTunes Top 40 met sy vrystelling, en Stupid on a Sunday wat ook uit sy pen uitkom, word Bad Peter se eerste lied om die miljoen kerf verby te steek. Hy en Alwyn Bekker van Alwyn Bekker Studios, sy mede lid in Bad Peter het al die verhoë warm gemaak van elke groot fees in ons land naamlik Oppikoppi, Up the Creek, InniBos, Capital Craft Beerfest en Strab Festival in Mosambiek. Hulle het al die verhoog gedeel met Jeremy Loops, Mango Gro...
Visão completa de Philip Godfrey
Analytics de streaming, monitoramento de rádio, acompanhamento de playlists e mais, tudo em um só lugar.