SJ van Dyk

SJ van Dyk

Deezer Spotify Apple Music Facebook Instagram Anghami Gaana

Estadísticas de SJ van Dyk

Sobre SJ van Dyk

Vandag is SJ Bobby van Jaarsveld se tromspeler, en was ook deel van die Afrikaanse Pop-band, Tussen Sterre, waar hy 'n groot hoeveelheid van die liedjies vervaardig en geskryf het. SJ beoog om die musiekbedryf te laat daver en betekenisvolle komposisies te skep, terwyl hy mense wil inspireer op sy reis na die hoogtepunt van sy lewe.