Statistiques de Adriaan Vosloo
Top titres de Adriaan Vosloo
À propos de Adriaan Vosloo
Adriaan Vosloo is 'n 18 jarige kunstenaar van Limpopo met 4 singles, 'n EP Sterre asook 'n nuwe song "Ek's oor jou" Met sy unieke klank trek Adriaan meer mense elke dag om verlief te raak op die Alternatiewe styl van musiek. 🎵 As 'n Hoërskool kind streef Adriaan na 'n droom, die droom om een van Suid-Afrika se bekende Alternatiewe Rock kunstenaars te word ❤️🔥 Adriaan begin sy eie band “Nog Meer” in 2023 met hoë verwagting vir die band se eerste release in Augustus van 2024 “Verniel” Die pad wat voorlê vir hierdie jong kunstenaar word gevul met Rock and roll asook &...
Vue complète de Adriaan Vosloo
Analytics de streaming, suivi radio, suivi de playlists et plus, tout en un seul endroit.