Statistiques de Nog Meer
Top titres de Nog Meer
À propos de Nog Meer
Nog Meer is ‘n Suid-Afrikaanse alternatiewe rock band van twee jong kunstenaars Adriaan Vosloo (18) en Zander de Buys (17) Hierdie twee jong kunstenaars se eerste single “Verniel” sit vir hulle op ‘n pad om Suid-Afrika se alternatiewe musiek vir ewig te verander🔥 Hierdie is NOG MEER🎸🥁
Vue complète de Nog Meer
Analytics de streaming, suivi radio, suivi de playlists et plus, tout en un seul endroit.