Adriaan Vosloo

Adriaan Vosloo

Long Tail Pop

🇿🇦

Spotify Deezer Apple Music Anghami Tidal

Adriaan Vosloo の統計

Adriaan Vosloo について

Adriaan Vosloo is 'n 18 jarige kunstenaar van Limpopo met 4 singles, 'n EP Sterre asook 'n nuwe song "Ek's oor jou" Met sy unieke klank trek Adriaan meer mense elke dag om verlief te raak op die Alternatiewe styl van musiek. 🎵 As 'n Hoërskool kind streef Adriaan na 'n droom, die droom om een van Suid-Afrika se bekende Alternatiewe Rock kunstenaars te word ❤️‍🔥 Adriaan begin sy eie band “Nog Meer” in 2023 met hoë verwagting vir die band se eerste release in Augustus van 2024 “Verniel” Die pad wat voorlê vir hierdie jong kunstenaar word gevul met Rock and roll asook &...