Francois Jacobs

Francois Jacobs

Long Tail Pop Afrikaans Afrikaans pop

🇿🇦

Apple Music Spotify Deezer Shazam Amazon Tidal Soundcloud YouTube Anghami Qobuz

Francois Jacobs について

FRANCOIS JACOBS VERRAS MET NUWE ENKELSNIT: "SPOTGOEDKOOP" Francois Jacobs, die gewilde Afrikaanse sanger, is terug met sy vyfde enkelsnit, "Spotgoedkoop", ’n vars en opwindende Afrikaanse popliedjie wat beloof om harte te verower en voete te laat juk. Hierdie treffende liedjie is geskryf deur die talentvolle Emil Paul en vervaardig deur die bekende Ferdinand Skead. "Spotgoedkoop" is ’n liedjie wat handel oor die eenvoudige, maar kosbare aard van ware liefde. Die produksie van "Spotgoedkoop" bring ’n vars klank na die Afrikaanse musiektoneel. Met ’n aansteeklike ritme en ’n melodie wat m...