Estatísticas de Georic Lomas
Top músicas de Georic Lomas
Veja a discografia completa e acompanhe o desempenho em streaming em todas as plataformas.
Shows recentes
- 2017-09-29 Die Wilgers Hoerskool Pretoria, ZA
Sobre Georic Lomas
Toe Georic Lomas die Suid-Afrikaanse musiekbedryf tref, het hy aanhangers oorrompel met lekkerkry musiek wat hul op hul voete gehad het. Liedjies soos Bazaruto, in 2016, het hom vinnig sy stempel laat afdruk en daarna het nóg treffers gevolg. Dié jong ster het ook in 2013 die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm, As jy sing, vertolk en maak hom dus ’n veelsydige aanwins vir enige musikale projek. Alhoewel sy musiek veral op tieners gemik is, geniet oud én jonk die besonderse klank van sy liedjies en die vars aanklank waarmee hy sy boodskappe deur musiek oordra. Wanneer Sterre Ve...
Visão completa de Georic Lomas
Analytics de streaming, monitoramento de rádio, acompanhamento de playlists e mais, tudo em um só lugar.