Jack and June

Jack and June

Long Tail Pop Mainstream pop

🇿🇦

Spotify Deezer Apple Music Joox Facebook YouTube Instagram Shazam Amazon Anghami Tidal Soundcloud TikTok

Top músicas de Jack and June

Sobre Jack and June

Jack & June is ‘n getroude sangpaar van Stellenbosch. Hulle musiek vertel stories van klippe kou en hard werk om liefde te laat wen. Hulle is die real deal: energiek, plat-op-die-aarde en talentvol met ‘n mengsel van internationale country klanke, ‘n unieke vokale toon, lirieke en passie.