NIKOTIEN

NIKOTIEN

Rock
Spotify Deezer Apple Music Instagram Shazam TikTok

关于 NIKOTIEN

NIKOTIEN is 'n rock band gestig deur 'n paar studente in die hartjie van Potchefstroom. Hulle skryf hulle eie musiek en gaan binnekort hulle eerste album vrystel. NIKOTIEN is nou op die Afrikaanse musiek scene met hulle eerste single "30 Kilo's Na Parys". Jy kan van hulle die hele musiek spektrum verwag - vanaf emosionele rock ballads na kopskud rock wat hulle uitspreek teen die sisteem.