Estadísticas de Elizma Theron
Top canciones de Elizma Theron
Consulta la discografía completa y el rendimiento en streaming en todas las plataformas.
Conciertos recientes
- 2023-07-22 Padstal Pretoria, ZA
- 2018-07-29 Time Square Sun Arena Pretoria-noord, ZA
- 2018-07-28 Time Square Sun Arena Pretoria-noord, ZA
Sobre Elizma Theron
Elizma Theron het haar loopbaan as professionele sangeres afgeskop in 2005 en in 2007 ‘n platekontrak met Select Musiek gesluit. Sy het reeds 7 suksesvolle albums uitgereik en twee SAMA Toekennings agter haar naam. Nie net het sy ‘n liefde vir musiek nie, maar sy is ook reeds bekend as aktrise en die afgelope paar jaar het sy die rol vervul as Ma van twee. ELIZMA THERON IS TERUG MET NUWE MUSIEK! “Bitter Lekker” gaan oor die teenoorgesteldes tussen mense in verhoudings en in die lewe. Hoe mense wat totaal verskil, nogsteeds so baie ingemeen kan hê. Die lewe kan bitter of soet wees, maar jy...
Visión completa de Elizma Theron
Analytics de streaming, monitorización de radio, seguimiento de playlists y más, todo en un solo lugar.