JACOBUS

JACOBUS

Singer/songwriter
Spotify Apple Music Shazam Pandora

JACOBUS について

Die 20-jarige JACOBUS is gebore en getoë in die wynstreek Robertson in die Wes-Kaap, waar hy steeds woon. Hy is tans besig met sy studies in wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit is musiek wat werklik in sy are loop. Reeds op die ouderdom van 16 het hy begin om oorspronklike musiek te skryf en self te vervaardig. Met ’n musikale familie-agtergrond en ’n ma wat self musiek studeer het, is dit geen verrassing dat JACOBUS se talent vinnig begin uitstaan het nie. Sy unieke growwe stem het veral aandag getrek toe hy ’n vars weergawe van Demi Lee Moore se gewilde liedjie “Mis E...