Elsje

Elsje

Long Tail Pop Mainstream pop

🇿🇦

Deezer Apple Music Spotify Facebook X Soundcloud YouTube Tidal Instagram Shazam Anghami Kugou TikTok

Elsje について

Elsjé is ʼn 24-jarige blondekop-sangeres en liedjieskrywer van Pretoria. Sy en haar tweelingbroer, Daniël, werk reeds sedert ‘n jong ouderdom en is hulle al deel van die familiesakeonderneeming, waar sy vandag ‘n groot rol in die besigheid speel. Daniël, is ook haar regterhand, asook haar klankman. Elsjé het aan die Hoërskool Montana in Pretoria gematrikuleer. Ná skool het sy ʼn kursus van drie jaar voltooi in strategiese besigheidsbestuur. Haar gesin is baie musikaal en beide haar ouers hou van sing. Van kindsbeen af het Elsjé altyd naweke om die kampvuur almal vermaak en dit wat naaste was ...