Rohan Britz

Rohan Britz

Long Tail Pop

🇿🇦

Spotify Deezer Apple Music Amazon Shazam Tidal YouTube Instagram Anghami

Top Rohan Britz songs

V6 Raptor
V6 Raptor Rohan Britz
Ek Mis Jou - Remix
Ek Mis Jou - Remix Rohan Britz
Bietjie Van Jou Tyd
Bietjie Van Jou Tyd Rohan Britz
Dit is 'n Engel
Dit is 'n Engel Rohan Britz
365 DAE
365 DAE Rohan Britz

See the full discography and track streaming performance across every platform.

Start for free now

About Rohan Britz

Rohan Britz is gebore in Port Elizabeth op die 26ste Mei 1986, en meeste van sy jare groot geword in Oudtshoorn. Bly tans in George Na skool het Rohan besluit om vir 2 jaar in England te gaan werk. En terug gekom en sy eie vervoer besigheid begin (Britz Couriers & Removals). Maar Rohan het tog n groot liefde vir musiek gehad, en so vir n rukkie hier en daar begin optree en sing, maar sy besigheid het hom baie besig gehou dat hy die musiek eers moes een kant toe skyf. Na min of meer 12 jaar mis hy die musiek so baie dat hy tog besluit het om weer n lied op te neem met die naam (Onthou). ...