Tolbos Band

Tolbos Band

Apple Music Spotify Deezer Facebook Anghami Boomplay Qobuz

Top Tolbos Band songs

Sproetjies Kom Terug
Sproetjies Kom Terug Tolbos Band
Sproetjies Kom Terug - Remix
Sproetjies Kom Terug - Remix Tolbos Band
Jou Hart Se Serenade
Jou Hart Se Serenade Tolbos Band
A Night in Chaoots - Radio Edit
A Night in Chaoots - Radio Edit Tolbos Band
A Night in Cahoots
A Night in Cahoots Tolbos Band

See the full discography and track streaming performance across every platform.

Start for free now

About Tolbos Band

Spits jou ore .... TOLBOS het talent en stemme om mee rekening te hou. Voordat jy dink dis nog n wanne-be DUO wat die mark betree. Caroline is al meer as 20 jaar in die musiek bedryf en Renier meer as 10 jaar, hulle skoolgelde is reeds betaal. Caroline en Renier was slegs besig om hulself voor te berei vir die groot bedryf. Tolbos se musiek weergalm nie met sielswroeging nie. Dit is vol vreugde, dankbaarheid en soms n knerts nostalgie, Jy wil daarmee wakker word want dit sal jou dadelik beter laat voel oor die lewe.