Tiffany Steyn

Tiffany Steyn

Long Tail Pop

🇿🇦

Spotify Deezer Apple Music Anghami Facebook Instagram TikTok YouTube

About Tiffany Steyn

Tiffany Steyn kom oorspronklik vanaf 'n klein myn-dorpie, Phalaborwa, maar woon sedert 2017 saaam met haar gesin in Nelspruit, waar sy bedags ‘n juffrou en die mede-eienaar van ‘n plaaslike kleuterskool is. Tiffany het sedert 2022 besluit om haar droom in 'n musiek loopbaan na te jaag. Tiffany het die voorreg gehad oor die afgelope drie jaar om by groot kunstefeeste as ook ander produksies op te tree. "Ek bring baie energie met my vertonings en ek probeer my liedjies wat ek doen so te kies sodat almal in die gehoor iets kry om te geniet saam my. My set list is 'n mengsel van...